DA maak sy wykskandidate bekend – en ons bespiegel oor die PR-lys

Die DA se wykskandidatelys vir die Overstrand is vanoggend amptelik in Hermanus bekendgemaak. Die proporsionele lys is nog nie bekend nie, maar ons het reeds ‘n goeie idee. No1 op die PR lys is Clinton Lerm, no 2. Fundiswa Tshaba van Zwelihle, no 3. Anton Coetzee, no 4. Lindile Ntsabo, no 5. Stephen Williams van Kleinmond, no 6. Fanie Krige van Bettysbaai en no 7. Eddie Holloway. Daar kan nog enkele verskuiwings op die PR lys wees, maar ons is relatief seker dis waar ons min of meer gaan eindig

About the author: editor
The Editor and publisher of Whalecoastreport

What do you think?

Independent news and political analysis
News. Insight. Impact

Comments

No comments yet