Whalecoastreport is stadig maar seker besig om ‘n instelling in die Overstrand te word. So lyk die syfers vir die webtuiste die afgelope week – 24 tot 30 Augustus 2026:
Pageviews +166% 4093
Sessions +81% 2156
Visitors +81% 2051
Ons facebook blad het in dieselfde tydperk – 24 to 30 Augustus altesaam 143 000 mense bereik. Hierdie is uitstekende syfers vir ‘n nuwe webtuiste wat maar pas afgeskop het


What do you think?
Comments