Ons verneem Jaco Londt is aangewys as die Weskaap se nuwe minister van Onderwys terwyl Wendy Philander die nuwe minister van Sosiale Ontwikkeling is.